![]() | Hoërskool De Kuilen High School | ![]() |
2024/11/08 |
Dear parents and guardians / Geagte ouers en voogde
Please take note of the following important information concerning the rules and regulations of school fee payments, financial queries, refunds etc. as set out in the contract entered into between yourself and De Kuilen High School and further set out in our Financial Policy.
Neem asseblief kennis van die volgende belangrike inligting rakende die reëls en regulasies van skoolgelde, finansiële navrae, terugbetalings, ensovoorts, soos uiteengesit in die kontrak tussen jouself en De Kuilen Hoërskool, en verder uiteengesit in ons Finansiële Beleidsdokument.
DOWNLOAD |
AFLAAI |
![]() |